Ons wil hoor wat jongmense sê...!!!

Gebruik asseblief hierdie platform om met ons te gesels oor enige voorstelle wat julle dalk mag hê:  Van nuwe liedere wat ons kan probeer, tot al daardie kreatiewe idees van julle waaraan ons dalk nog nie eers gedink het nie.  Ons wil 'n gemeente wees waar oud en jonk tuis voel - 'n geloofsgemeenskap waar veranderinge 'n positiewe invloed op ons geloofslewe  kan hê. 

Share by: